Rympies Reeks 1 sluit in 5 oulike rympies:
- Wouter Kabouter jou kos word al kouter!
- Kwarentyn Konyn
- Kom kruip gerus in – dis Ma se bed
- Die Dingelding Lag
- Drommel die Draak
‘n Kleuter benodig stimulering vir kreatiewe denke en ‘n goeie verbeelding.
Rympies vir kleine oortjies sal jou kleuters laat lag, laat wonder oor ‘n paar nuwe afrikaanse woorde en inspireer om ‘n bietjie meer kreatief te raak met hul woorde.
Die rympies is aflaaibaar via ‘n skakel waarna jy sal toegang hê sodra jy vir die reeks betaal het.
Reviews
There are no reviews yet.